This one is for you! Get 25% off their accommodation when you stay with In The City Hospitality Group at #onethibaultUse promo code: SPRING and…
View More Afrikaans is Groot fans!Category: Music
Herleef herinneringe met Vabond se nuwe enkelsnit – Potchefstroom:
Die Afrikaanse rockgroep Vabond stel met trots hul splinternuwe enkelsnit, Potchefstroom, bekend – ’n nostalgiese musikale reis wat luisteraars terugneem na ’n tyd toe trots,…
View More Herleef herinneringe met Vabond se nuwe enkelsnit – Potchefstroom:CHRIS VAN BELJON, stigter van Bring Hoop SA vat hande as Liedjieskrywer met ALMERO vir nuwe roerende enkelsnit ‘Boemanland Melkweg’
“Ek bou vir jou ‘n plekkie vol mooi weer. Saam sal ons die sonsondergang waardeer. In my arms langs ons bossiesee, Smelt ons gedagtes mee.”…
View More CHRIS VAN BELJON, stigter van Bring Hoop SA vat hande as Liedjieskrywer met ALMERO vir nuwe roerende enkelsnit ‘Boemanland Melkweg’VERNON BARNARD SING OOR DIE TUIMELTREIN VAN LIEFDE MET NUWE ENKELSNIT ‘BEDOEL’
Vernon Barnard kerf ‘n nuwe genre in Afrikaans met sy vars internasionale klank, en hierdie is beslis ‘n liedjie wat ons in Afrikaanse musiek kort!…
View More VERNON BARNARD SING OOR DIE TUIMELTREIN VAN LIEFDE MET NUWE ENKELSNIT ‘BEDOEL’ZONNEBLOEM SING OOR WAAR JY JOU HART SE RUS KAN KRY MET EBUUT ENKELSNIT “WEET WEET JY”
Voor jy jou kan kry, reeds in die eerste paar sekondes, het die ligte klank van sy ritmiese saam sing en voet stamp jou al…
View More ZONNEBLOEM SING OOR WAAR JY JOU HART SE RUS KAN KRY MET EBUUT ENKELSNIT “WEET WEET JY”